Tshwane Campsites

Results 1 - 1 of 1
Tshwane Camping Site, Almega Karavaanpark en KampAlmega Karavaanpark en Kamp

(Gauteng Camping)

18km From Hammanskraal


Almega karavaanpark en kamp is slegs 45km Noord van Pretoria op die Rust-de-Winter pad gelee en grens aan die Dinokeng Groot 5 wilds reservaat. Bring jou familie en vriende en kuier tussen baie bome, groen gras en vollop wild. Elke staanplek is groot en het sy eie eksklusiewe vyfster badkamer geriewe en 'n wasbak vir skottelgoed. Alle staanplekke is toegerus met 'n 15A kragpunt en braai area. Bring jou fiets of stap skoene en verken die 15km grondpaaie in die 200Ha plaas. Die omliggende omgewing is die tuiste van meer as 250 geidentifiseerde voël soorte en op die plaas is daar volop wild om te besigtig. Die eienaars van Almega karavaanpark en kampeer terrein is self ook kamp mense en het besluit om n karavaanpark te bou soos hulle dit graag sou wou hê. Hulle het begin met die volgende in gedagte: Groot staanplekke sodat 'n mens privaat en gemaklik kan kamp Baie koelte bome...
Campsite Environment: Swimming Pool, Child Friendly, Private Ablutions
Swimming pool, Kids play area, Mountain Biking, Hiking day trails, Wild animal watching, Bird watching, Private ablution, Electrical outlets, Grass covered sites, Braai stands, Water at campsite
Accommodation: Kampplekke met privaat ablusie
These Campsites Are Also Sorted Under:
Dinokeng Game Reserve Campsites N1 Campsites

Click for markers of Tshwane campsites on map
See positions of campsites on map
Which campsite could you not find here?


campsites@1r.co.za

 

Inspired by
wealth creators method