Hammanskraal Camping Sites

Hammanskraal Campsites / Hammanskraal Caravan Parks


Hammanskraal Camping Site | Almega Karavaanpark en KampAlmega Karavaanpark en Kamp

(Hammanskraal Camping Site, Gauteng, Tshwane)

18km From Hammanskraal


Omtrent 35km Noord van Pretoria op N1 neem die Hammanskraal / Boekenhoutskloof afrit. Gaan deur die tolhek en draai regs oor die N1 snelweg. 50 Meter verder draai dan links op die Rust de Winter pad. Volg die Rust de Winter pad deur die Dinokeng wildsreservaat hek vir omtrent 10km. Gaan verby...
Almega karavaanpark en kamp is slegs 45km Noord van Pretoria op die Rust-de-Winter pad gelee en grens aan die Dinokeng Groot 5 wilds reservaat. Bring jou familie en vriende en kuier tussen baie bome, groen gras en vollop wild. Elke staanplek is groot en het sy eie eksklusiewe vyfster badkamer geriewe en 'n wasbak vir skottelgoed. Alle staanplekke is toegerus met 'n 15A kragpunt en braai area. Bring jou fiets of stap skoene en verken die 15km grondpaaie in die 200Ha plaas. Die omliggende omgewing is die tuiste van meer as 250 geidentifiseerde voël soorte en op die plaas is daar volop wild om te besigtig. Die eienaars van Almega Karavaanpark en Kamp a Hammanskraal Camping Site, eer terrein is self ook kamp mense en het besluit om n karavaanpark te bou soos hulle dit graag sou wou hê. Hulle het begin met die volgende in gedagte: Groot staanplekke sodat 'n mens privaat en gemaklik kan kamp Baie koelte bome...
Campsite Environment: Swimming Pool, Child Friendly, Private Ablutions
ACTIVITIES: Swimming pool, Kids play area, Mountain Biking, Hiking day trails, Wild animal watching, Bird watching | FACILITIES: Private ablution, Electrical outlets, Grass covered sites, Braai stands, Water at campsite, Lots of shade, Hot showers, Shop, Dish wash and kitchen area, Tent friendly, Caravan friendly, Motorhome friendly, Cellphone reception
Accommodation: Kampplekke met privaat ablusie
Contact Details: Pieter Geyser: 079 476 6821, Andrè Geyser: 082 452 0269, Fisiese Adres: Welgevonden no. 7, Hammanskraal Website: www.almegakamp.co.za

These Campsites Are Also Sorted Under:
Dinokeng Game Reserve Campsites N1 Campsites


Click for markers of Hammanskraal campsites on map
Which campsite could you not find here?

Did you find what you were looking for?
YesNoMaybe

campsites@1r.co.za

 

Inspired by

wealth creators method