Kleine Paradys (Piketberg Camping Site, Western Cape, West Coast) 13km From PiketbergKleine Paradys het vakansie akkomodasie teen die Bergrivier (Moravia), 13km vanaf Piketberg Rivierpark 9A-12B: Elke staanplek het sy eie badkamer, is op plaveisel met skadunet oor en n braaidrom en kragpunt. Grootte is 9x6m. Rivierpark nr. 1A en 1B: Diere/Kinder Vriendelik! Heeltemal omhein met eie ablusie, eie badkamer, braaidrom en kragpunt. 1A is 9x11m, 1B is 9x13m Rivierpark nr. 2: Diere/Kinder Vriendelik! Heeltemal omhein met eie ablusie, eie badkamer, braaidrom en kragpunt. Grootte is 14x18m Rivierpark nr. 7A-7B: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. 7A is 12x9m, 7B is 12x10M Rivierpark nr. 8: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. Grootte is 11x15m Bloekompark nr. 1 en 2: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. Op plaveisel, onder groot bome, met eie ablusie, geboude braai en eetplekkie en gesamentlike opwasplek. Nr 1 en 2 is nie geskik... Campsite Environment: Next to River, Working Farm, Heated Pool, Swimming Pool, Dog Friendly, Child Friendly, Lots of Activities, Private Ablutions, Camping Chalets
ACTIVITIES: Heated pools, Fishing, Kids play area, Mountain Biking, River rafting, Supertubes or water slides | FACILITIES: Private ablution, Chalets or other accommodation, Pensioners discount, Pets allowed, Electrical outlets, Grass covered sites, Grass or concrete sites, Braai stands, Water at campsite, Some shaded sites, Lots of shade, Hot showers, Shop, Credit card facilities, Dish wash and kitchen area, Laundry room, Washing lines, Tent friendly, Caravan friendly, Motorhome friendly, Cellphone reception, Gravel road access