Kleine Paradys (R399 Camping Site | Western Cape, West Coast)
13km From PiketbergWanneer jy op die N7 vanaf die Kaap se kant kom, moet jy nie die Koringberg-afdraai neem nie (GPS neem jou daardeur) maar hou op die N7 totdat jy die Velddrif-afdraai (links) R399 kry, of indien jy dit mis, kan jy 'n paar kilometer verder De Hoek afdraai neem (gaan ook na R399).
Net nadat jy die...
Kleine Paradys a R399 Camping Site, het vakansie akkomodasie teen die Bergrivier (Moravia), 13km vanaf Piketberg
Rivierpark 9A-12B: Elke staanplek het sy eie badkamer, is op plaveisel met skadunet oor en n braaidrom en kragpunt. Grootte is 9x6m.
Rivierpark nr. 1A en 1B: Diere/Kinder Vriendelik! Heeltemal omhein met eie ablusie, eie badkamer, braaidrom en kragpunt. 1A is 9x11m, 1B is 9x13m
Rivierpark nr. 2: Diere/Kinder Vriendelik! Heeltemal omhein met eie ablusie, eie badkamer, braaidrom en kragpunt. Grootte is 14x18m
Rivierpark nr. 7A-7B: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. 7A is 12x9m, 7B is 12x10M
Rivierpark nr. 8: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. Grootte is 11x15m
Bloekompark nr. 1 en 2: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. Op plaveisel, onder groot bome, met eie ablusie, geboude braai en eetplekkie en gesamentlike opwasplek. Nr 1 en...Campsite Environment: Next to River, Working Farm, Heated Pool, Swimming Pool, Dog Friendly, Child Friendly, Lots of Activities, Private Ablutions, Camping Chalets
ACTIVITIES: Heated pools, Fishing, Kids play area, Mountain Biking, River rafting, Supertubes or water slides | FACILITIES: Private ablution, Chalets or other accommodation, Pensioners discount, Pets allowed, Electrical outlets, Grass covered sites, Grass or concrete sites, Braai stands, Water at campsite, Some shaded sites, Lots of shade, Hot showers, Shop, Credit card facilities, Dish wash and kitchen area, Laundry room, Washing lines, Tent friendly, Caravan friendly, Motorhome friendly, Cellphone reception, Gravel road access
Holiday Price: R150 pppn.
Accommodation: Kampeerplekke: Rivierpark staanplekke, Bloekompark staanplekke
| 2 huisies