Kleine Paradys, Camping Site near Piketberg

Kleine Paradys

Alle staanplekke, huisies en karavane het krag en `n uitsig op die rivier! Huisies en ten volle toegeruste karavane het lugreëling
   

Rated 5 stars by 1 users.

Description

Kleine Paradys het vakansie akkomodasie teen die Bergrivier (Moravia), 13km vanaf Piketberg

Rivierpark 9A-12B: Elke staanplek het sy eie badkamer, is op plaveisel met skadunet oor en n braaidrom en kragpunt. Grootte is 9x6m.

Rivierpark nr. 1A en 1B: Diere/Kinder Vriendelik! Heeltemal omhein met eie ablusie, eie badkamer, braaidrom en kragpunt. 1A is 9x11m, 1B is 9x13m

Rivierpark nr. 2: Diere/Kinder Vriendelik! Heeltemal omhein met eie ablusie, eie badkamer, braaidrom en kragpunt. Grootte is 14x18m

Rivierpark nr. 7A-7B: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. 7A is 12x9m, 7B is 12x10M

Rivierpark nr. 8: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. Grootte is 11x15m

Bloekompark nr. 1 en 2: Dubbele familiestaanplekke vir 2 karavane/2 gesinne. Op plaveisel, onder groot bome, met eie ablusie, geboude braai en eetplekkie en gesamentlike opwasplek. Nr 1 en 2 is nie geskik vir heelgroot dubbelas karavane nie, a.g.v steilte (10x11m elk)

Bloekompark nr. 3 en 4: Op eerste terras op plaveisel, het elkeen sy eie ablusie met gesamentlike opwasplek. Nr. 3 se grootte is 6x3m, en Nr.4 is 11x3m - net geskik vir 1 karavaan.

Bloekompark nr. 5: Op 2de terras op plaveisel, het eie ablusie en gesamentlike opwasplek. Net geskik vir 1 karavaan. Grootte 3x6m.

Bloekompark nr. 6-13: Op 2de terras op plaveisel, onder skadunette, met eie ablusie en eie opwasplekkie. Grootte 6x6m, met nog ruimte vir u motor daarby.
Ruimte nr. 6 (breedte 6.75m)
Ruimte nr. 7 (breedte 11m)
Ruimtes nr. 8 en 9 (breedte 8m elk)
Ruimte nr. 10 (breedte 8.5m)
Ruimte nr. 11 (breedte 9m)
Ruimtes nr. 12 en 13 (breedte 10m elk)

Besprekings vir langnaweke moet vir `n minimum van 3 nagte en `n minimum van 2 persone wees per staanplek.
Besprekings vir skoolvakansies moet vir `n minimum van 7 nagte en minimum van 2 persone per staanplek wees.
Besprekings vir naweke moet vir `n minimum van 2 nagte en `n minimum van 2 persone wees.
Geen pensioenaris korting oor naweke, langnaweke en skoolvakansies nie.

Sien https://kleineparadys.co.za/af/bespreek.php vir Terme en voorwaardes


Types of accommodation:


Kampeerplekke: Rivierpark staanplekke, Bloekompark staanplekke
2 huisies


Facilities described:


Privaat badkamers, plaveisel of gras, bome of skadunet. Elektrisiteit, plaaswinkel, opwasplek, klere was area

Campsite with Private ablution at Kleine ParadysCampsite with Chalets or other accommodation at Kleine ParadysCampsite with Pensioners discount at Kleine ParadysCampsite with Pets allowed at Kleine ParadysCampsite with Electrical outlets at Kleine ParadysCampsite with Grass covered sites at Kleine ParadysCampsite with Grass or concrete sites at Kleine ParadysCampsite with Braai stands at Kleine ParadysCampsite with Water at campsite at Kleine ParadysCampsite with Some shaded sites at Kleine ParadysCampsite with Lots of shade at Kleine ParadysCampsite with Hot showers at Kleine ParadysCampsite with Shop at Kleine ParadysCampsite with Credit card facilities at Kleine ParadysCampsite with Dish wash and kitchen area at Kleine ParadysCampsite with Laundry room at Kleine ParadysCampsite with Washing lines at Kleine ParadysCampsite with Tent friendly at Kleine ParadysCampsite with Caravan friendly at Kleine ParadysCampsite with Motorhome friendly at Kleine ParadysCampsite with Cellphone reception at Kleine ParadysCampsite with Gravel road access at Kleine Paradys


Activities:


Campsite with Heated pools at Kleine ParadysCampsite with Fishing at Kleine ParadysCampsite with Kids play area at Kleine ParadysCampsite with Mountain Biking at Kleine ParadysCampsite with River rafting at Kleine ParadysCampsite with Supertubes or water slides at Kleine Paradys

Ons het kajakke, speletjies, swembaddens, speelpark, glybaan en meer!
Buite en binne swembad. Speelpark met skadunet oor.
Lapa en baie meer


Campsite Environment:


Next to River | Working Farm | Heated Pool | Swimming Pool | Dog Friendly | Child Friendly | Lots of Activities | Private Ablutions | Camping Chalets


Campsite is along / part of:
Bergrivier Campsites R399 Campsites N7 Campsites

Kleine Paradys Map, with Directions:

Click for interactive map
Click to load the
interactive map

Latitude: -32.9349555883
Longitude: 18.6793100834
WGS-84 Lat: S 32 56.097
WGS-84 Lon: E 18 40.759
See Kleine Paradys directions on Google Maps, from your position.


Directions to site:


Wanneer jy op die N7 vanaf die Kaap se kant kom, moet jy nie die Koringberg-afdraai neem nie (GPS neem jou daardeur) maar hou op die N7 totdat jy die Velddrif-afdraai (links) R399 kry, of indien jy dit mis, kan jy 'n paar kilometer verder De Hoek afdraai neem (gaan ook na R399).

Net nadat jy die berg af is op die R399 neem jy die Moravia afdraai links.

Distance to Town:


13km

Camping Rates. For Indication Purposes Only.:


Kampering:
R150 per nag per persoon
R100 per nag per persoon vir kinders 12 jaar en onder
R120 vir pensioenarisse (ID bewys) Geld nie oor naweke/langnaweke/skoolvakansies behalwe Junie/Julie skoolvakansie

Toegeruste Karavane:
R950 per nag vir 1-4 persone

Huisies
R1200 per nag per huisie - slaap maksimum van 4 persone

School Holiday Price From:


R150 pppn
Find more details at website of Kleine Paradys

Contact Details:


Kantoor (Antoinette) : (084) 206 3190
@kleineparadys
Click to watch video

PLEASE NOTE!

• Besprekings slegs per epos asseblief, tydens kantoorure vanaf 09h00 tot 16h00, Maandag tot Vrydag alleenlik.
• 
• Vir besprekings, stuur volgende per epos:
• Datums van kamp (Aankoms, vertrek) Akkomodasie/staanplek (as jy weet)
• Getal volwassenes (Almal bo 12 jaar) en getal kinders (12 jaar en onder)
• Waarmee kom u kamp, tent of karavaan. Indien karavaan verskaf Fabrikaat en Model.
• Selnommer
• Is u `n Pensioenaris?

Click images to enlarge
Rate this campsite ★★★★☆

Last updated: 2022-04-20
Page views: 7170
⚠ Report
See nearby campsites:
West Coast CampsitesPiketberg Campsites

Send an email ✉

Leave a review


Send email

Share facebook


Neo
challenge.jpg

campsites@1r.co.za

Since 2013

Inspired by
wealth creators method