Orania Camping Sites

Orania Campsites / Orania Caravan Parks


Orania Camping Site | Aan Die OewerAan Die Oewer

(Orania Camping Site, Northern Cape, Upper Karoo)

2km From Orania


Draai noord in Orania in by die eerste 4-rigting stop.  Volg die oranje borde met "Aan-die-Oewer" aanwysings, tot by die ingang na die oord met 'n groot oorhoofse naambord.  Neem die 2de ingang na regs vir Ontvangs.
Aan-die-Oewer se kampterrein was die eerste deel van die oord wat ontwikkel is. Die ruim en skaduryke staanplekke is almal voorsien van kragpunte, varswaterkrane, verskuifbare braaiers en asdromme. Hoewel hier net 10 kampplekke is, kan groot groepe soos woonwa- en ander klubs met gemak geakkommodeer word. Die ablusieblok het bad- en stortgeriewe en is voorsien van gasgeisers. 'n Skottelgoedopwasplek, 'n outomatiese wasmasjien en wasgoeddrade, sowel as 'n yskas/vrieskas kombinasie is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die klimraam vir die kleinspan is deel van die kampterrein. Daar is ook 'n heerlike rivierswembad om in af te koel op warm somerdae. Die Oewer Snoepie is sewe dae per week oop en verkoop al die basiese noodsaaklikhede soos: Hout, ys, melk ens. Hier kan vakansiegangers en besoekers van oraloor die betowering van die pragtige oewer, die rivier en natuurlik die...
Campsite Environment: Next to River, Swimming Pool, Child Friendly, Camping Chalets
ACTIVITIES: Swimming pool, Fishing, Kids play area, River rafting | FACILITIES: Shared ablution, Chalets or other accommodation, Pensioners discount, Electrical outlets, Grass covered sites, Braai stands, Water at campsite, Hot showers, Shop, Restaurant, Dish wash and kitchen area, Laundry room, Washing lines, Tent friendly, Caravan friendly, Motorhome friendly, Cellphone reception
Holiday Price: R260 plus R10 pp. Pensionarisse R175 p/n.
Accommodation: 10 Kampplekke | Kamphuisies | Hotel | Chalets vir 2 / 3 / 4 / 5 / 6 / 9 persone.
Contact Details: Tel: 053 207 0118, Sel: 076 265 2675, Fax: 086 625 2221, Hoewe 36, Punt van Diamant laan, Orania, Noord Kaap Website: https://www.aan-die-oewer.com/

These Campsites Are Also Sorted Under:
Orange River Campsites R369 Campsites


Click for markers of Orania campsites on map
Which campsite could you not find here?

Did you find what you were looking for?
YesNoMaybe

campsites@1r.co.za

 

Inspired by

wealth creators method