Welgegun Kampplek is 'n pragtige kampplek op 'n plaas op die oewer van die Breƫrivier. Daar is een groot kampplek met 10 kragpunte. Die gras is pragtig groen met genoegsame skaduwee. Daar is 'n lieflike braailapa wat ideaal is vir saamkuier. Daar is ook 'n mini-kombuis met 'n yskas/vrieskas. Die ablusiegeriewe het warmwater storte en toilette. Daar is ook opwasgeriewe. Die kampplek kan tot 30 kampers akkomodeer, maar slegs een groep word op 'n keer toegelaat. Slegs 4km vanaf Rawsonville en 10km vanaf Worcester.



















Swim in river
Campsite is along / part of:
Breerivier Campsites R101 Campsites N1 Campsites
![]() Click to load the interactive map |
Latitude: -33.6510974457 Longitude: 19.3372023106 WGS-84 Lat: S 33 39.066 WGS-84 Lon: E 19 20.232 |
