Modderfontein Farm Campsite, Camping Site near Springbok

Modderfontein Farm Campsite

Ons maak 'n ideale basis om die beroemde blommeryk te beleef of kom slaap net oor oppad na die Richtersveld of Namibia
Description

In die hart van Namakwaland. Modderfontein Farm Campsite is geleë, so 10km buite Springbok (oppad na Kleinzee) en toegang is 'n 1.5km mooi grondpad. Ons maak 'n ideale basis om die beroemde blommeryk te beleef of kom slaap net oor oppad na die Richtersveld of Namibia. Klein, persoonlik en intiem met 15 kampeerplekke wat nie uitgemerk is nie laat jou vryheid toe wanneer jou toergroep groot is.

Lekker geleentheid om die plaas te verken. Stap of vir die meer energieke gaste kan jy jou bergfiets inspan en die klipkoppies aandurf. (Los maar asb. die motorfiets quad op die sleepwa). Stap deur die asemrowende blommeveld tot by die rivier en ontdek ons besonderse maalgate. Sien die Kokerbome in al hul glorie.
Lekker wegbreek van die stad se lawaai!

Now, why would you go out of your way to visit us?
In the heart of Namakwaland... We are situated around 10km from Springbok (on the Kleinzee road) with a 1.5km gravel access road. We are an excellent base camp should you want to experience the wonder of the famous natural flower phenomena or just stay over on your way to the Richtersveld or Namibia. Small, dedicated and intimate, with 15 stands not marked out, allows freedom for larger groups travelling together.

Explore the farm at your own leisure, walking down to the unique potholes in the river through breathtaking fields of wild flowers or for the more energetic, mountain biking to the rocky outposts. (Please leave the motor cycles quads on the trailer this time). See the Quiver Trees in all their glory.


Types of accommodation:


Modderfontein Campsite het 15 kampplekke. Hulle is nie uitgemerk so maak jouself tuis waar dit jou pas.


Facilities described:


2 Netjiese ablusieblokke is uitgeteel en lekker warm water uit die "donkie" verseker lafenis na 'n dag op die pad. Eie ablusie fasiliteite vir ons paraplegiese gaste en die kragopwekker voorsien lig by al die ablusieblokke.
Geen kamp is volledig sonder 'n lekker ou staanvuur in die aand nie. Braai 'n vleisie, maak heerlike potjiekos en verkeer om die vuur soos net ons mense kan kuier - voor jy jou kom kry gaap die kraaie en jou maag is lam gelag van almal se stories.

Campsite with Shared ablution at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Wheelchair friendly at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Sand covered sites at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Braai stands at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Some shaded sites at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Hot showers at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Tent friendly at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Caravan friendly at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Motorhome friendly at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Gravel road access at Modderfontein Farm Campsite


Activities:


Campsite with Mountain Biking at Modderfontein Farm CampsiteCampsite with Hiking day trails at Modderfontein Farm Campsite

Jy het toegang tot baie kilometers van ontdekking in 'n veilige omgewing.
Stap, klim en klouter na hartelus.
Blomme kyk tydens blomtyd.


Campsite Environment:


Between Mountains | Working Farm


Campsite is along / part of:
R355 Campsites N7 Campsites

Modderfontein Farm Campsite Map, with Directions:

Click for interactive map
Click to load the
interactive map

Latitude: -29.6650851994
Longitude: 17.8121036291
WGS-84 Lat: S 29 39.905
WGS-84 Lon: E 17 48.726
See Modderfontein Farm Campsite directions on Google Maps, from your position.


Directions to site:


Vanaf Kaapstad ry noord op die N7
Neem afrit na Springbok
Draai links by afrit
Ry aan vir 730m
By aansluiting draai links en ry aan vir 800m
Draai regs in Van Der Stel Straat (R355)
Reguit aan vir 8.1Km
Draai regs op grondpad
Ry aan vir 1.6Km
Draai links na plaashek - Jy het aangekom by Modderfontein Farm Campsite.

Distance to Town:


10km
Find more details at website of Modderfontein Farm Campsite

Contact Details:


Praat met Coenie of Ina
Tel/Fax: 027 712 1764
cell: 082 602 4607
@modderfonteincampsite
Click images to enlarge
Rate this campsite ★★★★☆
Email this page's editor.
Last updated: 2020-08-26
Page views: 574
See nearby campsites:
Namaqualand CampsitesSpringbok Campsites

Send an email ✉

   

Leave a review

Your age
Your surname


Send email

Share facebook

campsites@1r.co.za

 

Inspired by
wealth creators method