Lumana Oord - Resort
Kom ontspan saam met die hele familie in die stil plaas atmosfeer. Lumana Oord is gelee langs die oewers van die Vaal Rivier. |
Lumana Oord is gelee langs die oewers van die Vaal Rivier in Noord Wes, sowat 27km buite Leeudoringstad.
Kom ontspan saam met die hele familie in die stil plaas atmosfeer. Die oord bied talle verblyf opsies en aktiwiteite vir die lewenslustiges. Of sit terug, ontspan en luister na die roep van die visarend.
Pragtige skadubome en grasperke strek tot teen die rivierbank wat sorg vir heerlike visvang plek en speelplek vir jonk en oud.
Kom geniet 'n heerlike wegbreek saam met ons!
Next to Vaal river. 1km from tar road. Halfway between Leeudoringstad and Bothaville. Fishing from river banks. Grass on campsites with enough ablution. About 60 camping sites with power and water.
Fishing
Canooing
Boating
Campsite is along / part of:
Vaal River Campsites R504 Campsites
![]() Click to load the interactive map |
Latitude: -27.3400746122 Longitude: 26.4515686035 WGS-84 Lat: S 27 20.404 WGS-84 Lon: E 26 27.094 |