Kleine Bela Familie Oord, Camping Site near Bela-Bela

Kleine Bela Familie Oord

Kleine Bela is 'n intieme gesinsvriendelike nuwe ontwikkeling in die hartjie van Bela-Bela wat deur die eienaars ontwikkel word.
Description

Kleine Bela is 'n intieme gesinsvriendelike nuwe ontwikkeling in die hartjie van Bela-Bela wat deur die eienaars self ontwikkel word. Kleine Bela met sy skouspelagtige Afrika boslandskap wat in die majestieuse Waterberge geleë is, bied die ideale plek om te ontsnap na 'n rustige en ontspanne familie-oord met uitstekende weer en sonskyn jaar deur, dit alles binne 'n gemaklike 90 minute se ry vanaf Pretoria.

Kleine Bela is versprei oor 55ha van 'n ongerepte natuur en bied die ideale plek met pragtige skadu bedekte karavaan en kampeerplekke om jouself te laat herondek in die natuur en dit is wat Kleine Bela anders maak. Kleine Bela is die tuiste van baie voëlspesies en is ideaal vir die voëlkyker terwyl die res van die gesin langs die swembad ontspan. Bring jou fiets en neem 'n asem varslug in die natuur. Kleine Bela bied ook pasgemaakte pakkette, of dit nou vir 'n intieme troue van 30 is of 'n groot wit troue van 130, 'n "doen-dit-self" geleentheid, verjaarsdae of herdenkings, ons venue het die fasiliteite en kundigheid om jou droomgeleentheid 'n realiteit te maak.

Van gesinsbesprekings tot groep besprekings is welkom want hier word niemand weggewys nie. Alhoewel Kleine Bela nog nie tot sy volle potensiaal ontwikkel is nie, nooi ons jou uit om saam met ons die pad te kom stap, en ons sal jou wegbreek vir jou en die gesin 'n onvergeetlike en ontspannende ervaring maak.

Set in the majestic Waterberg Mountains, Kleine Bela with its spectacular African bush landscape provides the perfect location to escape to a quiet and relaxed family resort with excellent weather and sunshine year-round, all within a comfortable 90-minute drive from Pretoria. Kleine Bela, an intimate family resort spreads over 55ha of an unspoiled nature and offers the perfect location with beautiful and shaded caravan and camping sites to revive yourself. Kleine Bela is home to many bird species and is ideal for the bird watcher while the rest of the family laze around the pool while sunbathing in the African sun. Bring your bicycle and take a breath of fresh air in nature. Kleine Bela also offer tailor-made packages, whether it's for an intimate wedding of 30 or a big white wedding of 130, a do it yourself occasion, birthdays or anniversaries, our venue has the facilities and expertise to make your dream occasion a reality. We will ensure a memorable and relaxing break away for you and the family.


Types of accommodation:


Karavaan of kamp staanplekke.
Selfsorg: 4 eenhede


Facilities described:


Kleine Bela het skaduryke, gras woonwa en tent staanplekke met 'n kragpunt by elke staanplek. Kleine Bela bied ook self-sorg akkommodasie aan vir gesinne of groot groepe afhangende van beskikbaarheid. Die ablusie geriewe is van natuurlike klip wat te alle tye netjies en skoon gehou word en is ingerig met n stort en wasbak wat privaatheid verseker vir elke kampeerder. Daar is ook baddens vir jonger kinders beskikbaar. Netjiese algemene opwasgeriewe is ook beskikbaar.

Campsite with Shared ablution at Kleine Bela Familie OordCampsite with Chalets or other accommodation at Kleine Bela Familie OordCampsite with Electrical outlets at Kleine Bela Familie OordCampsite with Grass covered sites at Kleine Bela Familie OordCampsite with Braai stands at Kleine Bela Familie OordCampsite with Water at campsite at Kleine Bela Familie OordCampsite with Lots of shade at Kleine Bela Familie OordCampsite with Hot showers at Kleine Bela Familie OordCampsite with Tent friendly at Kleine Bela Familie OordCampsite with Caravan friendly at Kleine Bela Familie OordCampsite with Motorhome friendly at Kleine Bela Familie Oord


Activities:


Campsite with Swimming pool at Kleine Bela Familie OordCampsite with Kids play area at Kleine Bela Familie OordCampsite with Mountain Biking at Kleine Bela Familie OordCampsite with Bird watching at Kleine Bela Familie Oord


Campsite Environment:


Swimming Pool | Child Friendly | Camping Chalets


Campsite is along / part of:
N1 Campsites

Kleine Bela Familie Oord Map, with Directions:

Click for interactive map
Click to load the
interactive map

Latitude: -24.8205349779
Longitude: 28.3988040686
WGS-84 Lat: S 24 49.232
WGS-84 Lon: E 28 23.928
See Kleine Bela Familie Oord directions on Google Maps, from your position.


Directions to site:


13 km van Bela Bela op die Eersbewoon pad. Ry op R101 Noord uit Bela-Bela vir 4.7km. Draai regs op Eersbewoon pad. Die kampplek is 7.4km verder op die Eersbewoon pad aan die linker kant.

Distance to Town:


13km

Camping Rates. For Indication Purposes Only.:


Karavaan & Tent Staanplek (Maks 4 persone)

Lae Seisoen Hoog Seisoen Skool Vakansies Lang naweke
R250 R390 R350 R390

Midweek Price From:


R250 per staanplek, maks 4 persone

Weekend Price From:


Lang naweke R390 per staanplek, max 4

School Holiday Price From:


R350 Per staanplek, maks 4 persone
Find more details at website of Kleine Bela Familie Oord

Contact Details:


Tel : 082 651 0558 | 083 651 0558
@kleinebela
Click images to enlarge
Rate this campsite ★★★★☆
Email this page's editor.
Last updated: 2020-03-09
Page views: 401
See nearby campsites:
Waterberg CampsitesBela-Bela Campsites

Send an email ✉

   

Leave a review

Your age
Your surname


Send email

Share facebook

campsites@1r.co.za

 

Inspired by
wealth creators method