Modderfontein Kampterrein, Camping Site near Springbok

Modderfontein Kampterrein

Ons maak 'n ideale basis om die beroemde blommeryk te beleef of kom slaap net oor oppad na die Richtersveld of Namibia
Description

In die hart van Namakwaland. Modderfontein Kampterrein is geleë, so 10km buite Springbok (oppad na Kleinzee) en toegang is 'n 1.5km mooi grondpad. Ons maak 'n ideale basis om die beroemde blommeryk te beleef of kom slaap net oor oppad na die Richtersveld of Namibia. Klein, persoonlik en intiem met 15 kampeerplekke wat nie uitgemerk is nie laat jou vryheid toe wanneer jou toergroep groot is.

Lekker geleentheid om die plaas te verken. Stap of vir die meer energieke gaste kan jy jou bergfiets inspan en die klipkoppies aandurf. (Los maar asb. die motorfiets | quad op die sleepwa). Stap deur die asemrowende blommeveld tot by die rivier en ontdek ons besonderse maalgate. Sien die Kokerbome in al hul glorie.
Lekker wegbreek van die stad se lawaai!


Types of accommodation:


Ons het 15 Kampplekke. Hulle is nie uitgemerk so maak jouself tuis waar dit jou pas.


Facilities described:


2 Netjiese ablusieblokke is uitgeteel en lekker warm water uit die "donkie" verseker lafenis na 'n dag op die pad. Eie ablusie fasiliteite vir ons paraplegiese gaste en die kragopwekker voorsien lig by al die ablusieblokke.
Geen kamp is volledig sonder 'n lekker ou staanvuur in die aand nie. Braai 'n vleisie, maak heerlike potjiekos en verkeer om die vuur soos net ons mense kan kuier - voor jy jou kom kry gaap die kraaie en jou maag is lam gelag van almal se stories.

Campsite with Shared ablution at Modderfontein KampterreinCampsite with Wheelchair friendly at Modderfontein KampterreinCampsite with Sand covered sites at Modderfontein KampterreinCampsite with Braai stands at Modderfontein KampterreinCampsite with Some shaded sites at Modderfontein KampterreinCampsite with Hot showers at Modderfontein KampterreinCampsite with Tent friendly at Modderfontein KampterreinCampsite with Caravan friendly at Modderfontein KampterreinCampsite with Motorhome friendly at Modderfontein KampterreinCampsite with Gravel road access at Modderfontein Kampterrein


Activities:


Campsite with Mountain Biking at Modderfontein KampterreinCampsite with Hiking day trails at Modderfontein Kampterrein

Jy het toegang tot baie kilometers van ontdekking in 'n veilige omgewing.
Stap, klim en klouter na hartelus.


Campsite Environment:


Between Mountains | Working Farm


Campsite is along / part of:
R355 Campsites N7 Campsites

Modderfontein Kampterrein. Location of the photos on map:

Click for interactive map
Click to load the
interactive map

Latitude: -29.6650851994
Longitude: 17.8121036291
WGS-84 Lat: S 29 39.905
WGS-84 Lon: E 17 48.726
Get Google Maps directions from your position to this attraction


Directions to site:


Vanaf Kaapstad ry noord op die N7
Neem afrit na Springbok
Draai links by afrit
Ry aan vir 730m
By aansluiting draai links en ry aan vir 800m
Draai regs in Van Der Stel Straat (R355)
Reguit aan vir 8.1Km
Draai regs op grondpad
Ry aan vir 1.6Km
Draai links na plaashek - Jy het aangekom by Modderfontein Plaas Kamp.

Distance to Town:


10km
Find more details at website of Modderfontein Kampterrein

Contact Details:


Praat met Coenie of Ina
Tel/Fax: 027 712 1764
cell: 082 602 4607
✉ Email Modderfontein Kampterrein from here
@modderfonteincampsite
Click images to enlarge
Rate this campsite ★★★★☆
Email this page's editor.
Last updated: 2020-03-09
Page views: 519
See nearby campsites:
Namaqualand CampsitesSpringbok Campsites

Add your review

Your age
Your surname

Send review

Did you find what you were looking for?
YesNoMaybe

campsites@1r.co.za

 

Inspired by

wealth creators method